Lekkachow Feed / Voer
Kuilvoer wat in kompakte verpakking, reghoekige baal vorm verpak word.
Lekkachow Kuilvoer is geskik vir die volgende diere:
- beeste / cattle
- skape / sheep
- bokke / goats
- perde / horses
- wild / game
Suitable for all herbivores
LEKKACHOW KUILVOER
Lekkachow word verpak in maklike hanteerbare verpakking en kan gevoer word vir beeste, skape, bokke, perde, wild, dus enige herbivore.
Raklewe kan verleng wanneer dit in ’n kamer temperatuur, uit die direkte sonlig, verkieslik in ‘n stoor geberg word.
Kuilvoer se fermentasie proses verhoog verteerbaarheid van die voer.
Kuilvoer word gekompakteer deur saam gepers te word, sodoende word die meeste lug uitgepers.
Lekkachow se verpakking:
Kompakte verpakking, reghoekige baal vorm, dit vergemaklik hanteerbaarheid deur volwasse persone.
As jou dier nie gewoond is aan gefermenteerde voer nie, gaan dit ’n tydjie neem voor hul gewoond raak aan die smaak.
Dit is ’n natvoer wat altyd geseël moet wees, as die sak oop gemaak is moet dit binne 2 dae gebruik word.
Kuilvoer wat langer as 2 dae oop staan kan begin muf. Voer met muf moet nie gevoer word nie.
Kuilvoer as produk is ’n nat fyn gesnyde voer wat maklik verteerbaar is en ‘n beter energie opname het as droë ruvoer.
Ons het voorraad – kontak ons gerus vir bestellings
LEKKACHOW FEEDS
Lekkachow is packaged in easy to handle packaging and can be fed to cattle, sheep, goats, horses, game, so any herbivores.
Shelf life can be extended when stored at room temperature, away from direct sunlight and prefferably in a store.
Silage’s fermentation process increases digestibility of the feed.
Silage is compacted by being compressed together, thus squeezing out most of the air.
Lekkachow Packaging:
Compact packaging, rectangular bale shape, it facilitates handling by adults.
If your animal is not used to fermented feed, it will take some time before they get used to the taste.
It is a wet food that must always be sealed, if the bag is opened it must be used within 2 days.
Silage left open for more than 2 days can start to rot. Feed with mildew should not be fed.
Silage as a product is a wet finely cut feed that is easily digestible and has a better energy uptake than dry roughage.